Oor Ons
Ervaar Kuns
Kunsvereniging Stellenbosch het op 29 Maart 2006 ontstaan uit die Kunstenaarskring van Stellenbosch om te voldoen aan die behoeftes van nie alleenlik kunstenaars nie, maar ook van nie-kunstenaars regoor die Wynlande wat in visuele kunste belangstel.
Kantoorure
MAANDAG
WOENSDAG
VRYDAG
9vm - 1nm
9vm - 1nm
9vm - 1nm
Dorpe / Areas
BREEDEVALLEI Rawsonville, Worcester, De Doorns, Touwsrivier.
WITZENBERG Ceres, Tulbagh, Wolseley
DRAKENSTEIN Paarl, Wellington
STELLENBOSCH Franschhoek, Pniel
LANGEBERG Robertson, McGregor, Montagu, Bonnievale, Ashton
Ons Doel
As ’n nie-winsgewende organisasie word die bates van die vereniging uitsluitlik vir die belegging in en die bevordering van sy doelwitte gebruik.